Psalms 102:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek waak en is soos 'n mossie alleen op die dak.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is soos ’n uil in die woestyn, soos ’n naguil tussen murasies.
Afrikaans 1933/1953 Ek is soos 'n pelikaan van die woestyn, ek het geword soos 'n uil op die puinhope.
Afrikaans 1983 Ek voel so verlate soos 'n pelikaan in 'n woestyn, soos 'n uil tussen murasies.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is soos 'n bontkraai in die woestyn; ek het geword soos 'n naguiltjie op puinhope.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is soos 'n pelikaan in die woestyn, ek het geword soos 'n uil tussen hope klippe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek is eensaam; my lewe is soos ’n reuse-ashoop.