Psalms 102:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is soos 'n pelikaan van die woestyn, ek is soos 'n uil van die woestyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As gevolg van my versugting is ek net vel en been. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vanweë my harde gesug kleef my gebeente aan my vlees. |
| Afrikaans 1983 | Ek het net vel en been geword van al die pyn. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vanweë my harde gekla is ek net vel en been. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek hou aan om te kla van die pyn, ek is baie maer, net vel en been. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is net vel en been van pyn. |