Psalms 102:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vanweë die stem van my kreun kleef my gebeente aan my vel.
Afrikaans (NLV) 2011 My hart is verdor, verlep soos gras; ek het vergeet hoe om te eet.
Afrikaans 1933/1953 Platgeslaan soos die plante en verdor is my hart; want ek vergeet om my brood te eet.
Afrikaans 1983 ek is verskroei en uitgedroog soos gras, ek het alle eetlus verloor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My hart is platgeslaan en verdor soos onkruid, ja, ek vergeet om my brood te eet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek voel soos gras wat droog geword het nadat iemand dit plat getrap het, want ek is nie meer lus om te eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is geen krag meer in my oor nie. Ek kan nie eens eet nie. My pyn is so erg dat ek aanmekaar kreun van die seer.