Psalms 102:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My hart is geslaan en verdor soos gras; sodat ek vergeet om my brood te eet.
Afrikaans (NLV) 2011 want my dae verdwyn soos rook, my bene brand soos gloeiende kole.
Afrikaans 1933/1953 Want my dae verdwyn soos rook en my gebeente gloei soos 'n vuurherd.
Afrikaans 1983 want vir my verdwyn die dae soos rook. My liggaam brand soos vuur,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want my dae eindig in rook, my gebeente word verskroei asof in 'n vuurherd.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want my dae gaan verby soos rook, my liggaam brand soos vuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help my, Here, want my lewe gaan verby soos mis voor die son. My hele liggaam brand soos ’n kool vuur.