Psalms 102:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die kinders van U dienaars sal bly, en hulle nageslag sal voor U vasstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar U is altyd dieselfde; u jare ken geen einde nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar U bly dieselfde, en u jare het geen einde nie. [ (Psalms 102:29) Die kinders van u knegte sal woon, en hulle nageslag sal voor u aangesig bly bestaan. ] |
| Afrikaans 1983 | Maar U bly dieselfde, u jare het geen einde nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar U bly dieselfde, u jare sal nie tot 'n einde kom nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar U bly altyd dieselfde, U lewe vir altyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar U is altyd daar. U jare kan nie in tyd gemeet word nie. U het geen begin of einde nie.” |