Psalms 102:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Van ouds het U die aarde gegrondves, en die hemele is die werk van U hande.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek het gesmeek: “My God, moenie my lewe neem terwyl ek nog so jonk is nie! U is daar, geslag na geslag.
Afrikaans 1933/1953 My God, sê ek, neem my nie weg in die helfte van my dae nie -- u jare is van geslag tot geslag!
Afrikaans 1983 Ek sê: “My God, moet my nie in die fleur van my lewe wegneem nie! U is daar deur die geslagte heen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sê: “My God, moet my nie wegneem teen die helfte van my lewensdae nie. Van geslag tot geslag duur u jare.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê: My God, U moenie my nou wegneem nie, ek het nog nie klaar gelewe nie. U self lewe vir altyd en altyd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom het ek vir Hom gesê: “My God, ek wil nie so jonk doodgaan nie. Vir U is dit geen probleem nie. U is altyd daar!