Psalms 102:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het gesê: My God, neem my nie weg in die middel van my dae nie; U jare is van geslag tot geslag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In my jeug het Hy my krag gebreek, Hy het my dae verkort. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het my krag op die weg swak gemaak, my dae verkort. |
| Afrikaans 1983 | Hy het my krag gebreek toe ek nog jonk was, Hy het my lewe verkort. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het op die lewenspad my krag gebreek, Hy het my dae kortgeknip. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het my swak laat word toe ek jonk was, Hy het my lewe kort gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het my krag weggevat. Hy het my lewe korter gemaak toe ek nog jonk was. |