Psalms 102:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het my krag op die pad verswak; hy het my dae verkort. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | wanneer skares bymekaarkom, en koninkryke kom om die Here te dien. |
| Afrikaans 1933/1953 | as die volke almal saam vergader, ook die koninkryke om die HERE te dien. |
| Afrikaans 1983 | wanneer die volke en die koninkryke bymekaarkom om die Here te dien. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wanneer volke byeenkom, ja, koninkryke, om die Here te dien.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | wanneer die volke, die mense uit ander lande, bymekaarkom om die Here te dien. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer al die leiers en mense bymekaarkom om die Here te dien, sal sy kinders oor sy grootheid praat. |