Psalms 102:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wanneer die volke en die koninkryke bymekaarkom om die HERE te dien.
Afrikaans (NLV) 2011 sodat hulle die Naam van die Here in Sion sal verkondig, en sy lofsange in Jerusalem,
Afrikaans 1933/1953 sodat hulle in Sion die Naam van die HERE kan vermeld en sy lof in Jerusalem,
Afrikaans 1983 Hulle sal die Naam van die Here in Sion besing en sy lof in Jerusalem
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om in Sion die Naam van die Here te verkondig en sy lof in Jerusalem,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die kinders wat later gebore sal word, sal in Sion die Naam van die Here sê, hulle sal Hom prys in Jerusalem
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal vir almal van Hom vertel. Oral waar mense Hom aanbid, sal die Here geprys word.