Psalms 102:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | om die Naam van die HERE in Sion te verkondig en sy lof in Jerusalem; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | om te luister na die smekinge van mense in tronke; om hulle wat veroordeel is, te red van die dood, |
| Afrikaans 1933/1953 | om die gekerm van die gevangene te hoor, om los te maak die kinders van die dood; |
| Afrikaans 1983 | die gekerm van die gevangenes gehoor en dié wat naby die dood was, bevry. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | om die gesug van gevangenes te hoor, om dié wat gedoem was tot die dood, te bevry, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Hy het gehoor dat die gevangenes kla en sug. Hy het oopgemaak en die mense gered wat naby die dood was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het Hom gesmeek dat Hy hulle moet help. Hulle was in groot moeilikheid. Die Here het hulle toe gehelp. |