Psalms 102:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verberg u aangesig nie vir my op die dag as ek in benoudheid is nie; neig u oor tot my; op die dag as ek roep, antwoord my gou.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, luister na my gebed! Hoor my smeking om hulp!
Afrikaans 1933/1953 o HERE, hoor my gebed, en laat my hulpgeroep tot by U kom!
Afrikaans 1983 Here, luister tog na my gebed, hoor tog my geroep om hulp!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Here, hoor tog my gebed! Laat my hulpkreet U bereik!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet na my gebed luister, U moet hoor hoe ek roep en vra dat U my moet help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, help my as ek bid! Luister tog as ek U smeek om my nood te verlig!