Psalms 102:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Hy het van die hoogte van sy heiligdom neergekyk; uit die hemel het die HERE die aarde aanskou;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit moet opgeskryf word vir geslagte wat kom sodat ’n volk wat nog geskep sal word, die Here sal prys.
Afrikaans 1933/1953 Dit sal vir die volgende geslag opgeskrywe word, en die volk wat geskape gaan word, sal die HERE loof;
Afrikaans 1983 Laat dit opgeteken word vir die geslag wat kom, sodat die nuut geskape volk die Here kan loof.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit moet neergeskryf word vir 'n volgende geslag, sodat die volk wat geskep word, die Here sal loof met die woorde:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet dit opskryf sodat die volgende geslag dit kan lees, sodat die kinders wat later gebore sal word, die Here kan prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Al hierdie dinge is neergeskryf. Daarom sal die kinders en kleinkinders van ons geslag die Here nog baie lank prys.