Psalms 102:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit sal geskrywe word vir die volgende geslag: en die volk wat geskape sal word, sal die HERE loof. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | sal Hy luister na behoeftiges se gebede, en hulle pleidooi nie verwerp nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hom gewend het tot die gebed van wie ontbloot is, en hulle gebed nie verag het nie. |
| Afrikaans 1983 | Hy luister na die gebed van dié wat alles verloor het, Hy sal hulle gebed nie verag nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sal Hom wend na die gebed van die brandarmes; Hy sal hulle gebed nie minag nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy hoor die gebede van die mense wat niks het nie, hulle gebede is vir Hom belangrik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het mense gehelp wat sy hulp gevra het. Hulle was magteloos, maar die Here het nie sy rug vir hulle gekeer nie. |