Psalms 102:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal die gebed van die behoeftiges ag en hulle gebed nie verag nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer die Here Jerusalem herbou, sal Hy verskyn in sy heerlikheid,
Afrikaans 1933/1953 omdat die HERE Sion opgebou het, in sy heerlikheid verskyn het,
Afrikaans 1983 want die Here gaan Sion weer opbou wanneer Hy in sy mag verskyn.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) wanneer die Here Sion herbou en Hy in sy majesteit verskyn.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, die Here bou weer die mure van Sion, Hy wys vir almal dat Hy Koning is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is baie groot. Hy het sy stad weer opgebou!