Psalms 102:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer die HERE Sion opbou, sal Hy in sy heerlikheid verskyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nasies sal die Here se Naam vereer, die konings van die aarde, u mag. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dan sal die heidene die Naam van die HERE vrees en al die konings van die aarde u heerlikheid; |
| Afrikaans 1983 | Die nasies sal die Here vrees en al die konings van die aarde sy mag, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Nasies sal ontsag hê vir die Naam van die Here, en al die konings van die aarde vir u majesteit, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volke sal bang word wanneer hulle die Naam van die Here hoor. Al die konings op die aarde sal bang word wanneer hulle sien dat U Koning is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal mense wat U nie dien nie, weer respek vir U hê. Hulle sal U begin dien. Leiers oor die hele wêreld sal sien dat U God is. |