Psalms 102:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom sal die nasies die Naam van die HERE vrees, en al die konings van die aarde u heerlikheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want u dienaars het elke klip daarvan lief, en ontferm hulle selfs oor die puin. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want u knegte het sy klippe lief en het medelyde met sy puin. |
| Afrikaans 1983 | Ons, u dienaars, het elke klip van Sion lief, ons is bewoë oor sy puin. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Haar klippe is immers kosbaar vir u diensknegte, hulle is begaan oor haar puin. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sion is nou net hope klippe en stof, maar ons, u dienaars, is lief en jammer vir die stad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons is lief vir die stad waar u woonplek is. Alles in Jerusalem is platgeslaan. Maar U sal dit weer opbou. |