Psalms 102:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My dae is soos 'n skaduwee wat sak; en ek is verdor soos gras. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | weens u gramskap en u toorn. Ja, U het my opgetel en my weggegooi. |
| Afrikaans 1933/1953 | vanweë u grimmigheid en u toorn; want U het my opgehef en my weggewerp. |
| Afrikaans 1983 | want u toorn en u gramskap het my getref, U het my verwerp en weggegooi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | vanweë u vervloeking en u grimmigheid; ja, U het my opgetel en neergegooi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is omdat U so kwaad is vir my. U het my opgetel en weggegooi. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Omdat U vir my kwaad is, laat U my swaarkry. U het my ver van U af weggegooi. |