Psalms 102:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Gebed van die ellendige as hy oorweldig is en sy klagte voor die aangesig van die HERE uitstort.) Hoor my gebed, HERE, en laat my hulpgeroep tot U kom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Gebed van 'n ellendige as hy beswyk en sy klagte uitstort voor die aangesig van die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Gebed van 'n hulpelose wanneer dit met hom sleg gaan en hy sy klagte uitstort voor die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Gebed. Van 'n magtelose wanneer hy kragteloos is en sy klag voor die Here uitstort. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Gebed vir iemand wat swaarkry, wanneer hy swak voel en by die Here wil kla. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |