Psalms 101:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Verkeerde hart sal van my wyk: 'n goddelose sal ek nie ken nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal verkeerde gedagtes verwerp en wegbly van alles wat boos is. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Verkeerde hart moet ver van my af bly; wat kwaad is, wil ek nie ken nie. |
| Afrikaans 1983 | Valsheid wil ek van my af weg hou, van kwaad wil ek niks weet nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Vals hart moet van my wegbly; van boosheid wil ek niks weet nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil nie vals wees nie, ek wil niks doen wat verkeerd is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Van allerhande slegte gedagtes wil ek wegbly, en aan dinge waarvan die Here nie hou nie, wil ek nie eens dink nie. |