Psalms 101:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal geen goddelose ding voor my oë stel nie: Ek haat die werk van die wat afwyk; dit sal nie aan my kleef nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek steur my nie aan bose dinge nie. Ek haat alle valsheid; dit sal nie op my ’n houvas kry nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek stel geen lae ding voor my oë nie; die dade van afvalliges haat ek; die sal my nie aankleef nie.
Afrikaans 1983 niks wat sleg is, wil ek nastreef nie. Ek haat wat verkeerd is. Dit mag geen houvas op my hê nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sal nie iets boos voor my oë verdra nie. In die pleeg van wandade het ek 'n weersin; dit mag nie aan my kleef nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil niks doen wat sleg is nie. Ek haat die dinge wat mense doen wat nie reg lewe nie. Ek wil nie daardie dinge doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil niks met slegte dinge te doen hê nie. Ek hou ook net mooi niks van al die dinge wat slegte mense doen nie. Daarmee wil ek niks te doen hê nie.