Psalms 101:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal my verstandig gedra op 'n volmaakte manier. O wanneer sal jy na my toe kom? Ek sal met 'n volmaakte hart in my huis loop.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek wil my daaraan toewy om opreg te lewe, maar wanneer kom U na my toe? In my huis wil ek lewe met ’n opregte hart.
Afrikaans 1933/1953 Ek wil ag gee op regskape wandel -- wanneer sal U na my kom? Ek wandel in die opregtheid van my hart, binne-in my huis.
Afrikaans 1983 Ek wil my daaraan wy om opreg te lewe. Wanneer kom U na my toe? In my huis wil ek lewe in opregtheid,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil my toespits op 'n onberispelike lewenswyse. Wanneer sal ek dit bereik? Ek sal met 'n opregte hart leef in my huis.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek wil weet hoe om heeltemal reg te lewe. Wanneer kom U na my toe? Ek wil heeltemal reg lewe in my huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil probeer leef soos U wil hê. Wanneer kom U na my toe? Daar by my huis wil ek so leef dat U daarop trots kan wees.