Psalms 100:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is ewig; en sy waarheid is van geslag tot geslag.
Afrikaans (NLV) 2011 Want die Here is goed. Sy troue liefde hou aan vir altyd, sy trou is van geslag tot geslag.
Afrikaans 1933/1953 Want die HERE is goed; sy goedertierenheid is tot in ewigheid, en sy trou van geslag tot geslag.
Afrikaans 1983 want die Here is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie, sy trou duur van geslag tot geslag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die Here is goed, vir ewig duur sy troue liefde, van geslag tot geslag sy trou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die Here is goed, Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy bly dieselfde vir elke geslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) die Here is ’n goeie God! Hy sal ons wat in Hom glo, nooit ophou liefhê nie. Hy is ’n goeie God, nou en vir altyd!