Psalms 100:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Gaan in sy poorte in met danksegging en in sy voorhowe met lof; wees Hom dankbaar en loof Sy Naam.
Afrikaans (NLV) 2011 Gaan sy poorte in met dankliedere, sy hofsaal met lofgesange. Dank Hom en prys sy Naam.
Afrikaans 1933/1953 Gaan sy poorte in met lof, sy voorhowe met lofgesang; loof Hom, prys sy Naam.
Afrikaans 1983 Gaan sy poorte binne met dankliedere, sy tempel met lofsange, dank Hom, prys sy Naam,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gaan sy poorte binne met lofprysing, sy voorhowe met 'n loflied; loof Hom, prys sy Naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet deur sy poorte inkom en vir Hom dankie sê, julle moet voor sy tempel kom staan en julle moet Hom prys. Julle moet vir Hom dankie sê, julle moet sy Naam prys.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dien die Here. Loof Hom veral daar waar die gelowiges bymekaarkom. Sing lofliedere saam met almal wat die Here liefhet. Loof sy Naam. Luister mooi,