Psalms 100:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
Afrikaans (NLV) 2011 Dien die Here met blydskap. Kom voor Hom en sing met vreugde.
Afrikaans 1933/1953 Dien die HERE met blydskap; kom voor sy aangesig met gejubel.
Afrikaans 1983 Dien die Here met blydskap! Kom voor Hom met gejubel!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dien die Here met blydskap, kom in sy teenwoordigheid met 'n gejubel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet bly wees en julle moet die Here dien, julle moet voor Hom kom sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dien Hom met vreugde. Gaan na Hom toe. Sing vol blydskap en opgewondenheid.