Psalms 100:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | ('n Psalm van lof.) Maak 'n gejubel tot eer van die HERE, alle lande. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal op aarde, juig tot eer van die Here! |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Psalm. By die lofoffer. Juig voor die HERE, o ganse aarde! |
| Afrikaans 1983 | 'n Dankpsalm. Juig tot eer van die Here, almal op aarde! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Psalm. Vir lofprysing. Juig tot eer van die Here, o ganse aarde! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Psalm. Om dankie te sê. Almal op die aarde, julle moet juig vir die Here. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die hele wêreld moet die Here loof en aanbid! |