Psalms 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy mond is vol vloek en bedrog en bedrog; onder sy tong is onheil en nietigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy mond is vol vervloeking, leuens en geweld, onheil en boosheid is op sy tong. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sy mond is vol van vloek en van bedrog en verdrukking; onder sy tong is moeite en onreg. |
| Afrikaans 1983 | Hy lê 'n vloek op almal, hy onderdruk en bedrieg, hy bedink onheil en onreg. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy mond is vol vervloeking, bedrog en verdrukking; onder sy tong is gemeenheid en onreg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy hou aan om mense te vervloek en te bedrieg en te verdruk. Hy maak altyd planne om mense te laat swaarkry, mense wat niks verkeerd gedoen het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie spul slegte mense vloek links en regs. Hulle is oneerlik. Hulle trap op mense so ver as wat hulle gaan. As hulle praat, is dit slegte dinge om mense te na te kom. |