Psalms 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom verag die goddelose God? hy het in sy hart gesê: Jy sal dit nie eis nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom verag die goddelose vir God en sê by homself: “Hy sal tog nie rekenskap eis nie”? |
| Afrikaans 1933/1953 | Die goddelose, waarom verag hy God en sê in sy hart: U soek dit nie? |
| Afrikaans 1983 | Hoe durf die goddeloses God verag en reken Hy sal hulle nie uitvind nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom verag 'n goddelose mens God? Hy sê in sy hart U eis nie rekenskap nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom dink die mens wat verkeerd doen dat God nie belangrik is nie? Hoekom dink hy God sal hom nie straf nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die goddeloses het geen respek vir U nie. Hulle dink: “God gaan ons nie laat rekenskap doen van al ons slegte dade nie!” |