Psalms 10:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Staan op, HERE; O God, hef u hand op; vergeet die nederiges nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Staan op, Here! Tree op teen die goddeloses, o God! Moenie die hulpeloses vergeet nie!
Afrikaans 1933/1953 Staan op, HERE! o God, hef u hand op; vergeet die ellendiges nie!
Afrikaans 1983 Kom tog, Here! Toon u mag, o God! Moet die hulpeloses tog nie vergeet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Staan op, Here; God, lig u hand; vergeet die magteloses tog nie!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet nou iets doen, o God, U moet u hand uitsteek en help, U moenie die mense vergeet wat hulleself nie kan beskerm nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gryp in, Here! God, wys dat U die sterkste is. Moenie mense wat sleg behandel word, vergeet nie!