Psalms 10:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het in sy hart gesê: God het vergeet; Hy verberg sy aangesig; hy sal dit nooit sien nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat kwaad doen, sê vir homself: “God het vergeet, Hy kyk tog nie en sal dit nooit raaksien nie!”
Afrikaans 1933/1953 Hy sê in sy hart: God vergeet dit; Hy verberg sy aangesig; vir ewig sien Hy dit nie.
Afrikaans 1983 Hy sê vir homself: “God steur Hom nie daaraan nie, Hy kyk weg, Hy sal dit nooit raaksien nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die goddelose sê in sy hart: “God vergeet. Hy hou sy oë toe; Hy sien dit nooit raak nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy dink God het daardie mense vergeet, hy dink God kyk weg en sien nooit wat gebeur nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sê vir hulleself: “God het vergeet wat ons doen. Hy sien dit nie raak nie. Hy steur Hom nie daaraan nie!”