Psalms 1:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want die Here waak oor die pad van die gelowiges; maar die paaie van die goddeloses lei tot ondergang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want die HERE ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan. |
| Afrikaans 1983 | Waarlik, die Here lei die regverdiges op hulle pad, maar die pad van die goddeloses lei tot ondergang. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, die Here dra sorg vir die pad van regverdiges, maar die pad van goddeloses loop dood. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, die Here gaan saam op die pad van die mense wat reg doen, maar die pad van die mense wat verkeerd doen, bring hulle by die dood. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God wys vir mense wat Hom liefhet hoe om elke dag te leef, maar slegte mense verdwaal vir altyd in hulle sonde. |