Psalms 1:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom sal die goddelose nie in die oordeel standhou nie, en geen sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarom sal goddeloses nie voortbestaan in die oordeel, of sondaars in die geselskap van regverdiges nie.
Afrikaans 1933/1953 Daarom sal die goddelose nie bestaan in die oordeel en die sondaars in die vergadering van die regverdiges nie.
Afrikaans 1983 Daarom sal goddeloses hulle nie kan handhaaf wanneer die Here oor hulle oordeel nie en sondaars nie 'n plek hê in die vergadering van regverdiges nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom sal goddeloses nie kan opstaan tydens die regspraak, of sondaars in die byeenkoms van •regverdiges nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarom sal die mense wat verkeerd doen, die sondaars, nie kan kom by die Here, die Regter, nie, daar waar mense wat reg doen, bymekaar is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom sal daar nie vir hulle plek wees wanneer God eendag voor almal sê wie aan Hom behoort nie.