Proverbs 9:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bestraf 'n spotter nie, dat hy jou nie haat nie; bestraf 'n wyse man, en hy sal jou liefhê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie hom wat spot, teregwys nie. Hy sal jou daarvoor haat. Wys iemand tereg wat wys is, en hy sal lief wees vir jou. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bestraf 'n spotter nie, anders haat hy jou; bestraf 'n wyse, en hy sal jou liefhê. |
| Afrikaans 1983 | Moenie 'n ligsinnige mens probeer opvoed nie, hy sal jou daarvoor haat. Voed 'n wyse op, en hy sal lief wees vir jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie 'n spotter teregwys nie, anders haat hy jou; wys 'n wyse tereg, en hy sal jou liefhê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is mense wat altyd wil spot, jy moenie probeer om vir hulle te leer wat hulle moet doen nie, hulle sal jou haat. Wanneer jy vir 'n wyse mens wil leer wat om te doen, dan sal hy lief wees vir jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As jy hard met hom praat, kan hy jou seermaak. Hy kan jou begin haat, jou groot skade aandoen. |