Proverbs 9:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat 'n spotter teregwys, kry vir homself skande; en hy wat 'n goddelose bestraf, kry vir homself 'n vlek.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat ’n spotter wil reghelp, sal afgejak word. Hy wat ’n goddelose mens op die regte pad wil help, sal seerkry.
Afrikaans 1933/1953 Hy wat 'n spotter teregwys, behaal vir homself skande, en hy wat 'n goddelose bestraf, vir homself 'n skandvlek.
Afrikaans 1983 Wie iemand so opvoed dat hy 'n ligsinnige mens word, moet die verwyt daarvoor dra; wie iemand so leer dat hy 'n goddelose word, doen dit tot sy eie skande.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wie 'n spotter vermaan, haal vir homself skande op die hals, en wie 'n goddelose teregwys, kry 'n klad op sy naam.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy vir iemand iets wil leer, iemand wat altyd wil spot, dan sal hy miskien vir jou lag. Wanneer jy vir iemand wat verkeerd lewe, wil leer wat hy moet doen, dan sal hy miskien vir jou seermaak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dink mooi hoe jy iemand wat met God spot, moet antwoord. As jy hom op sy foute wys, kan hy jou verneder.