Proverbs 9:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verlaat die dwase en leef; en gaan in die weg van begrip.
Afrikaans (NLV) 2011 Laat staan julle onkunde, sodat julle kan lewe! Kom, begin met insig lewe!”
Afrikaans 1933/1953 laat staan die eenvoudigheid, dan sal julle lewe, en betree die weg van verstand.
Afrikaans 1983 Neem afskeid van die onkunde, dat julle kan lewe, kom op die pad van die insig!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bly weg van onkundiges, en leef! Betree die weg van insig!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet ophou om baie min te weet, sodat julle kan lewe, julle moet verstandig word.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Los jou dom manier van lewe. Laat ek jou leer hoe om gelukkig te leef.”