Proverbs 9:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kom, eet van my brood en drink van die wyn wat ek gemeng het.
Afrikaans (NLV) 2011 “Kom eet die kos wat ek gemaak het. Kom drink van die wyn wat ek ingeskink het!
Afrikaans 1933/1953 Kom, eet julle van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het;
Afrikaans 1983 “Kom eet by my, kom drink van die wyn wat ek reggesit het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Kom, eet van my brood, en drink van die wyn wat ek gemeng het!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet by my kom eet en julle moet kom drink van die wyn wat ek gemeng het met kruie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom geniet in oorvloed die goeie dinge wat ek jou bied.