Proverbs 9:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie eenvoudig is, laat hom hierheen indraai;
Afrikaans (NLV) 2011 “Almal wat nog moet leer, kom eet by my!” Dié wat nog onkundig is, het sy genooi:
Afrikaans 1933/1953 Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen, wie verstandeloos is, vir hom sê sy:
Afrikaans 1983 “Kom hiernatoe, almal wat nog moet leer!” En vir dié wat kennis kortkom, het sy gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Wie onkundig is, moet hierheen afdraai!” Vir dié sonder verstand, het sy gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Almal wat baie min weet, julle moet hiernatoe kom.” Sy het vir die mense wat nog baie moet leer, gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wysheid se uitnodiging was duidelik: “Kom, almal wat nie weet hoe om reg te leef nie. Kom, almal wat geen insig in die lewe het nie.