Proverbs 9:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sy het haar diensmeisies uitgestuur; sy roep op die hoogste plekke van die stad,
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het toe haar bediendes na hoë plekke van die stad gestuur om van daar mense uit te nooi:
Afrikaans 1933/1953 Sy het haar diensmeisies uitgestuur, sy nooi uit op die hange van die stadshoogtes:
Afrikaans 1983 en haar bediendes na die stad toe gestuur om van die hoogste plek af te roep:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het haar diensmeisies gestuur; sy roep uit vanaf die hoogste plekke in die stad:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het haar jongmeisies gestuur om op die hoogste plek in die stad te staan en hard te sê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe alles gereed was, het Wysheid haar bediendes gestuur om die gaste te gaan haal. Veral by die woonbuurte waar baie mense gebly het, het hulle die mense genooi.