Proverbs 9:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy het haar diere doodgemaak; sy het haar wyn gemeng; sy het ook haar tafel gedek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy het ’n feestelike ete gemaak. Sy het die wyn geskink en haar tafel gedek. |
| Afrikaans 1933/1953 | haar slagvee geslag, haar wyn gemeng, ook haar tafel gedek. |
| Afrikaans 1983 | Sy het geslag en wyn reggesit, sy het haar tafel gedek |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy het haar slaggoed geslag, haar wyn gemeng, en ook haar tafel voorberei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het sy skape geslag en sy het wyn gemeng met kruie en die tafel gedek. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar was baie kos. Die beste wyn is uit die kelders geneem, die tafels is pragtig gedek en met wonderlike kosse oorlaai. |