Proverbs 9:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar hy weet nie dat die dooies daar is nie; en dat haar gaste in die dieptes van die hel is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle wat na haar toe gaan, besef nie dat die dooies daar bly nie. Hulle wat haar uitnodiging aanvaar, is al klaar in die doderyk. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar hy weet nie dat dr skimme is, dat haar genooides in die dieptes van die doderyk is nie. |
| Afrikaans 1983 | Dié wat na haar luister, besef nie dat die dood self daar wag nie, dat dié wat hulle deur haar laat nooi het, klaar diep in die doderyk is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar hy weet nie dat die skimme daar is nie; in die dieptes van die •doderyk is haar genooides. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar hulle weet nie dat haar huis die plek is waar die dooie mense woon nie, hulle weet nie dat die mense wat na hierdie vrou toe gaan, in die doderyk is nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie Dwaasheid besoek, vernietig sy mooi lewe. Haar huis is soos die dood. By haar kry die dood ’n greep op jou, slaan sy haar aaklige kloue in jou in, sleep sy jou stadig maar seker die graf in. |