Proverbs 9:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gesteelde waters is soet, en brood wat in die geheim geëet word, is aangenaam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Water is soeter as dit gesteel is. Kos wat skelm geëet word, is baie lekker!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Gesteelde waters is soet, en brood in die geheim geëet, is lekker. |
| Afrikaans 1983 | “Gesteelde water is soet, kos wat stilletjies geëet word, is lekker!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Gesteelde water is soet, en brood in die geheim geëet, is smaaklik.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Water wat jy steel, smaak soet, kos wat jy skelm eet waar niemand jou sien nie, is lekker.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos om water of brood te steel. Daarom is skelm verhoudings so lekker! Almal is in my huis welkom.” |