Proverbs 9:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie eenvoudig is, laat hom hierheen indraai; en hy wat verstand wil hê, sê vir hom: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir dié wat nog moet leer, sê sy: “Draai af hiernatoe.” Vir dié wat nog kennis kortkom, sê sy: |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie eenvoudig is, laat hy inkom hierheen! En die verstandelose, aan hom sê sy: |
| Afrikaans 1983 | “Draai af hiernatoe, almal wat nog onervare is!” Sy sê vir dié wat kennis kortkom: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wie onkundig is, moet hierheen afdraai!” Vir dié sonder verstand, het sy gesê: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sê die mense wat baie min weet, moet na haar toe kom, sy sê vir die mense wat nog moet leer: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis tog so lekker om dinge te doen wat verkeerd is. |