Proverbs 9:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om passasiers te roep wat reg op hulle paaie gaan:
Afrikaans (NLV) 2011 Sy roep na elkeen wat verbykom en op die regte pad loop.
Afrikaans 1933/1953 om te nooi die wat op die weg verbygaan, die wat op hulle paaie reguit wandel:
Afrikaans 1983 en sy roep na dié wat verbykom, elkeen besig om sy gang te gaan:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om te roep na hulle wat op die pad verbygaan, wat reguit loop op hulle paaie:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en sy roep al die mense wat verbykom, die mense wat reguit verbyloop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vir almal sê sy dieselfde ding: “My huis is net die regte plek vir dommes, vir mense wat niks van ’n gelukkige manier van leef weet nie.