Proverbs 9:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want sy sit by die ingang van haar huis, op 'n stoel op die hoogtes van die stad, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sy sit by haar voordeur, op hoë plekke wat uitkyk oor die stad. |
| Afrikaans 1933/1953 | en sy sit by die deur van haar huis, op 'n stoel op die hoogtes van die stad, |
| Afrikaans 1983 | Sy sit by haar voordeur, haar stoel staan op die hoogste plek in die stad, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy sit by die ingang na haar huis, op 'n troon op die hoogste plek in die stad, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy sit by haar huis se deur, sy sit op haar stoel op die hoogste plek in die stad, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Haar huis is op die besigste plek in die stad. Lui-lui sit sy heeltyd voor haar huis. Elke man wat verbystap, roep sy nader. Ook goeie jongmans probeer sy verlei. |