Proverbs 9:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Dwase vrou is luidrugtig: sy is eenvoudig en weet niks. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dwaasheid is soos ’n luidrugtige vrou, stadig van begrip en sonder kennis. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vrou Dwaasheid is onrustig, pure eenvoudigheid en heeltemal onkundig; |
| Afrikaans 1983 | Dwaasheid is soos 'n vrou wat luidrugtig bly klets, stadig van begrip en sonder kennis van sake. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vrou Dwaasheid is luidrugtig, onbesonne, en weet niks. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dwaasheid is soos 'n vrou wat hard praat, sy het nie mooi maniere nie, sy weet baie min, sy weet nie hoe om iets reg te doen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Anders as Wysheid is Dwaasheid ’n verskriklike verleentheid. Sy is dom. Raserig. ’n Regte flerrie. En van ’n gelukkige lewe weet sy net mooi niks nie. |