Proverbs 9:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy wys is, sal jy wys wees vir jouself;
Afrikaans (NLV) 2011 As jy wysheid kry, geniet jy self die voordeel daarvan. As jy dit verafsku, dra jy self die verantwoordelikheid.
Afrikaans 1933/1953 As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, en is jy 'n spotter, dan moet jy dit alleen dra.
Afrikaans 1983 As jy wysheid het, het jy self die voordeel daarvan; as jy 'n ligsinnige mens is, dra jy alleen die las.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) As jy wys is, is jy wys tot jou voordeel, maar as jy spot, dra jy alleen die gevolge.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy wysheid het, dan sal jou wysheid altyd vir jou help. As jy iemand is wat altyd wil spot, dan sal niemand jou help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dus, as jy elke dag op die regte manier leef, is die lewe wonderlik. Maar as jy die wysheid verwerp, is die lewe sleg.