Proverbs 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die vrees van die HERE is die begin van wysheid, en die kennis van die heilige is insig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wysheid begin daar waar daar ontsag vir die Here is. Hy wat die heilige God ken, het werklik insig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die beginsel van die wysheid is die vrees van die HERE, en kennis van die Heilige is verstand. |
| Afrikaans 1983 | Wysheid begin met die dien van die Here; wie die Heilige ken, het werklik insig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die begin van wysheid is ontsag vir die Here, en kennis van die Heilige is insig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer jy die Here respekteer en dien, dan begin jy wysheid kry. Wanneer jy die heilige God ken, dan is jy verstandig. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Om reg te leef moet jy eers die Here liefhê. As jy die Heilige ken, verstaan jy soveel meer van ’n gelukkige lewe. |