Proverbs 9:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die wysheid het haar huis gebou, sy het haar sewe pilare uitgekap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wysheid het vir haar ’n huis gebou, sy het sewe klippilare gekap. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die Wysheid het haar huis gebou, haar sewe pilare uitgekap, |
| Afrikaans 1983 | Wysheid het vir haar 'n huis gebou met sewe klippilare. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wysheid het haar huis gebou, sy het haar sewe pilare uitgekap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die wysheid is soos 'n vrou wat haar huis gebou het, 'n huis wat sewe pilare het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wysheid het vir haar ’n mooi, groot huis gebou. Aan die agterkant was daar ’n groot onthaalarea met sewe pragtige pilare. Met die huis se inwyding het sy ’n groot partytjie gehou. |