Proverbs 8:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle is almal duidelik vir die verstandige, en reg vir die wat kennis vind.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle wat insig het, weet dat ek reguit praat. Hulle wat na kennis soek, weet wat ek sê, is reg.
Afrikaans 1933/1953 hulle is almal duidelik vir die verstandige en reg vir die wat kennis gevind het.
Afrikaans 1983 Mense wat insig het, weet dat ek reguit praat, wie die kennis het, weet wat ek sê, is reg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) dit is alles duidelik vir wie insig toon, en gepas vir hulle wat kennis verwerf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat wil leer en wil verstaan, sal weet dat al my woorde eerlik en reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is werklik niks kroms of skeefs daaraan nie. Geen geheime agendas, magspeletjies of wat ook al nie. Net egte lewenswaarhede. Gaan vra maar vir hulle wat reeds wys leef en gelukkig is. Hulle sal weet my woorde is waar.