Proverbs 8:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want my mond sal waarheid spreek; en goddeloosheid is 'n gruwel vir my lippe.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek praat die volle waarheid. Vir bedrog het ek nie tyd nie.
Afrikaans 1933/1953 Want my verhemelte spreek waarheid, en goddeloosheid is vir my lippe 'n gruwel.
Afrikaans 1983 Ek praat net die waarheid, ek het 'n afsku van wat verkeerd is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want die waarheid, dit verkondig my mond, en afstootlik vir my lippe is goddeloosheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek sal die waarheid praat, ek haat verkeerde dinge.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Elke woord is die waarheid, want ek haat leuens.