Proverbs 8:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hoor; want ek sal van voortreflike dinge spreek; en die opening van my lippe sal regte dinge wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Luister na my. Ek het iets belangriks om te sê. Elke woord uit my mond is opreg.
Afrikaans 1933/1953 Hoor, want ek sal voortreflike dinge spreek, en my lippe gaan oop vir wat reg is.
Afrikaans 1983 Luister, want wat ek sê, is die moeite werd, elke woord van my is opreg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Luister, want oor gepaste dinge praat ek – en oor my lippe kom wat reg is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet luister, want ek wil belangrike dinge sê. Wanneer ek praat, dan sê ek dinge wat reg is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Luister na die goeie dinge wat ek vir julle wil sê. Dit is woorde wat werklik iets aan jou lewe kan doen.